Dragtige: pregnant (diere is dragtig, seekoeikoei verwag ʼn babaseekoeitjie. Vroue is verwagtend of swanger).
Sandbodem: sandbodem beteken dat die vloer (bodem) van sand is.
Patriarg: (beteken dat die hoof van die trop ʼn manlike dier is, hy is die pa van die trop. By olifante is die matriarg ʼn vroulike dier: Sy is die ma van die trop.)